7-Dag Uitstappies

Oor vele jare het ons met gaste oor hul dagstappies beraadslaag en met hierdie ervaring as basis het ons ‘n 7-dag voorstel geformuleer. Hierdie voorstel stel u in staat om soveel te sien en te ervaar as wat u beskikbare tyd toelaat. Belangrik is om Stellenbosch as u basis te kies. In kort:

In ons kamers sal u ‘n INLIGTINGSLÊER aantref waarin veel meer detail en opsies uiteengesit word. Maar miskien nog belangriker – ‘n gesprek met Johan sal die keuses tussen opsies aansienlik vergemaklik.