dinge om te doen
kontak ons...
nuusbrief
jongste nuus...
National Monument
Tourism Grading Council SA
Die pragtige sandstrande van Valsbaai by die Strand is
slegs sowat 15 minute se ry-afstand. En 10 minute verder is Gordonsbaai
met sy twee hawens en die ruwe kusstrook in die rigting van Rooiels. Die
kusstrook bied: - bootritte en visvang
- walvisse in die seisoen ( Junie tot Desember )
- branderry, duik, snorkel ens.
- strandwandeling
