KONFERENSIES

dining room with fireplace + flowers + person reading [© 2005 CaledonVilla.co.za]Die ruim eetkamer van Caledon Villa is geskik vir die hou van kleiner konferensies, werkswinkels of vergaderings. 

Die besondere atmosfeer van die vertrek met sy outydse muurpapier, kaggel, skilderye en geelhouttafel is uniek en die vertrek kan van die res van die gastehuis afgesonder word. Daar word vir groepe van hoogstens tien deelnemers voorsien.  Dit sluit in ontbyt, middagete op die terras en koffie/tee/verversings in die voormiddag en namiddag.

Tariewe sal op aanvraag voorsien word.

Stellenbosch accommodation in the historical heart of Stellenbosch. Self catering accommodation at Caledon Villa Guest House, Stellenbosch, Cape Town.
| caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |