SPESIALE AANBIEDINGE

champagne with snacks on blue bed [© 2005 CaledonVilla.co.za]

Ons probeer om op alle terreine aan u behoeftes te voldoen ...

... ook wanneer dit by u begroting en die beplanning van 'n besoek aan Caledon Villa kom. Ons bied verskillende spesiale pakette aan sowel as 'n vloeibare tariefstruktuur.
Oorweeg die volgende:


WEEKLANGE VERBLYF

As u 7 nagte en langer bespreek, dan kry u een nag gratis verblyf. Hierdie aanbod ondersteun ons voorstel van 7-dae uitstappies.
[aanbod geld slegs vir die maande Mei tot September]

STUDENTE ONTBYT AANBOD

Ouers wat by Caledon Villa oornag, kan gerus hul studente-kinders vir ontbyt saam met hulle nooi.  Hierdie komplimentere aanbod geld dwarsdeur die jaar.
  

Stellenbosch Spesiale Aanbiedinge - 4 Ster Spesialle Annbiedinge in Stellenbos, Kaapstad by Caledon Villa.
| caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |