TUIN

 [© 2005 CaledonVilla.co.za]Begin u dag met 'n stewige ontbyt op die stoep met 'n uitsig oor die tuin, swembad en hoë toring van die historiese Moederkerk.

Op 'n lui middag of na 'n besige dag, geniet baie van ons gaste 'n drankie in die gazebo.  Sommiges besluit om liewer self vleis te braai eerder as om dorp toe te stap. Ons privaat tuin bied 'n groen oase in die middel van die dorp.  Daar is 'n verskeidenheid van lêstoele en ander geriewe om in u behoeftes te voorsien.  Ons personeel bedien u hier met vrugtesap, tee en koffie.

Kinders is natuurlik ook welkom, maar dan slegs indien vooraf gereël. 
En Vlekkie sal hulle graag persoonlik ontvang!



dog on grass [© 2005 CaledonVilla.co.za]
Stellenbosch accommodation in the historical heart of Stellenbosch. Self catering accommodation at Caledon Villa Guest House, Stellenbosch, Cape Town.
| caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |