dinge om te doen
kontak ons...
nuusbrief
jongste nuus...
National Monument
Tourism Grading Council SA
Gholf entoesiaste sal verheug wees om te weet dat daar
'n groot verskeidenheid gholfbane in die omgewing is - van 5 tot 30 minute se ry
hiervandaan. Om slegs sommige te noem: - Stellenbosch
- Erinvale
- Somerset-Wes
- Strand
- Spier by Zalze
- Devonvale
- Durbanville
- Boschenmeer ( naby Paarl )
- Pearl Valley ( naby Paarl )
