WITTEBROOD

bed with champagne with decorated doorway [© 2005 CaledonVilla.co.za]Hierdie is die romantiese opsie vir diegene wat iets anders as die gewone soek. 'n Unieke kenmerk van die Nouveau kamer is die uitsonderlike ronde bed! Behalwe vir die gewone geriewe, word die romantiese atmosfeer verder versterk deur 'n spa-bad en aparte stort asook 'n outydse kaggel in die slaapkamer.

Hierdie kamer is natuurlik nie net vir die jongeres op hul wittebrood bedoel nie, maar ook vir ander romantiese paartjies wat hul huwelik of verjaarsdag wil vier !



2 candles, soap dish + towell with bath + shower [© 2005 CaledonVilla.co.za]

antique porcelain collection: man playing harp for flirting woman [© 2005 CaledonVilla.co.za]
Stellenbosch Wittebroodwekens - 4 Ster Wittebrood Akkommodasie in Stellenbos by Caledon Villa
| caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |