SITKAMERS

Ons formele sitkamer is 'n rustige plek vir lees of om in afsondering mede-reisgenote en kollegas om die groot geelhouttafel te ontmoet.

As alternatief is daar 'n geselliger sitkamer met leerbanke en 'n kaggel.  Hierdie is die ideale bymekaarkomplek in die winter, veral om 'n glasie Port of Rooiwyn te geniet.

Daar is 'n skaaktafeltjie en ook 'n groter tafel met vier stoele om by kaart te speel.

Die kultuur-historiese skildery van Simon van der Stel is in die sitkamer te siene. Dit verskyn regs op die foto hiernaas. Sy 1686-dagboek word in dieselfde vertrek uitgestal.



Petra + Paul in lounge w historic painting, fireplace + 2 windows [© 2005 CaledonVilla.co.za] Petra reading + drinking in lounge at window w fireplace [© 2005 CaledonVilla.co.za]
antique chest of drawers detail [© 2005 CaledonVilla.co.za]
Stellenbosch accommodation in the historical heart of Stellenbosch. Self catering accommodation at Caledon Villa Guest House, Stellenbosch, Cape Town.
| caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |