LUUKSE KAMERS

[© 2005 CaledonVilla.co.za]Die luukse kamers is ruim en huislik - gemik op die besigheidsman of toeris wat meer soek as net een nag se akkommodasie.  Benodig u spasie en ietwat ruimer werksoppervlakte? Ons gesinskamers is ook beskikbaar as luukse kamers aan gaste wat 'n langer verblyf beplan.  Behalwe die gewone geriewe, bied die luukse kamers die volgende:


  • ELIZABETH: dubbelbed - toegeruste kombuisie - klein eetarea met tafel en stoele - telefoon en internet aansluiting [wireless] - bad en aparte stort

  • VICTORIA: twee enkelbeddens - skryftafel - stort bokant ronde bad - balkon met vergesig oor omliggende berge - internet aansluiting [wireless]

  • ROSE: koningingrootte dubbelbed - enkelbed - bad en aparte stort - chaise longue - internet aansluiting [wireless]

  • ONZE RUST: dubbelbed - bad en aparte stort in rystoel vriendelike badkamer - klein kombuisie - skryftafel - stoep - telefoon en internet aansluiting [wireless]

  • ALEXANDRA: twee enkelbeddens - bad en aparte stort - klein kombuisie - skryftafel - stoep na agter - telefoon en internet aansluiting [wireless]

  • Luukse Akkommodasie Stellenbosch - 4 Ster Luuks Akkommodasie in Stellenbos by Caledon Villa
    | caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |