SELFSORG

tea on dining table w antique chairs in kitchenette w ajoining bedroom [© 2005 CaledonVilla.co.za]Vir diegene wat verkies om op 'n selfsorg basis by ons te oornag, is daar 'n verskeidenheid van 8 eenhede, elk met sy eie kombuisgeriewe.

Op hierdie basis word kamerdiens twee keer per week aangebied. Indien u per geleentheid wel ontbyt wil geniet, kan u met ons daarvoor reël. Ons sal dit eintlik verwelkom!

In die kantoor sal ons u graag met enige navrae wil help.

Stellenbosch accommodation in the historical heart of Stellenbosch. Self catering accommodation at Caledon Villa Guest House, Stellenbosch, Cape Town.
| caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |