Die FARAO-SUITE het
die ruimte en gevoel van 'n dakwoonstel met afsonderlike slaap- en
woonvertrekke.Behalwe die gewone geriewe, bied dit nog:
- twee enkelbeddens
- toegeruste kombuisie
- eetarea en sitkamer
- telefoon en internet aansluiting [wireless]
|
![]() |
| |
![reflection of 2 beds w blue + white duvet covers in antique mirror [© 2005 CaledonVilla.co.za] reflection of 2 beds w blue + white duvet covers in antique mirror [© 2005 CaledonVilla.co.za]](Images/CV_0060.jpg)
