WAT SKRYF ONS GASTE...

caledon villa sign on door [© 2005 CaledonVilla.co.za]Ons gaste is ons mees gewaardeerde bate. 

Sonder gaste is Caledon Villa hoogstens 'n historiese gebou.  Met gaste word dit 'n tuiste vir almal. Ons hou rekord van elke aankoms en ons huidige databank bevat bykans 20 000 name.  En om aan elke naam ook 'n identiteit te gee, voeg ons notas daarby - as verwysing by toekomstige besoeke! 

Dit alles lei dikwels tot verdere briefwisseling en blywende vriendskappe!
Neem die vrymoedigheid om deur 'n paar gastebriewe te blaai...

wisteria [© 2005 CaledonVilla.co.za]

Ons wit wisteria gedurende Oktober-maand in die lente !

Kaapstad Vakansie Akkommodasie - 4 Ster Vakansie Akkommodasie in Kaapstad by Caledon Villa
| caledon villa | akkommodasie | dienste | fasiliteite | dinge om te doen | gasteboek | tariewe en aanbiedinge | skakel met| navraag |