Droom in styl

Verblyf word aangebied op ‘n bed-en-ontbyt basis. Omdat daar ’n verskeidenheid van restaurante binne ’n veilige loopafstand is, word aandete nie ingesluit nie.

Die 15 kamers van Caledon Villa is elkeen uniek geplaas en ingerig – beslis nie ’n onpersoonlike gang met eentonige kamers nie. Wanneer u ‘n kamer moet kies, sal ons u graag wil bystaan om ’n nommerpas oplossing te vind. Die kamers wissel onderling:

Standaard – 6 eenhede
Luuks – 4 eenhede
Wittebroods – 1 eenheid
Suite – 1 eenheid
Gesinseenheid – 3 eenhede

Alle kamers het die volgende standaard items:

Ander algemene fasiliteite behels: