![Petra in library [© 2005 CaledonVilla.co.za] Petra in library [© 2005 CaledonVilla.co.za]](Images/CV_0082.jpg)
In één woord : fantastich. Wat een prachtig guest house in een prachtige omgewing. Heel veel dank.
Lotty, Chris, Jan en Myriam,
Netherlands
----------
We waren hier voor de tweede keer en we hebben weer geweldige dagen gehad. De informatie van meneer Krige was weer leerzaam en verrijkend, waardoor we dingen gezien hebben die wir zelf niet gevonden hadden. Alles was als vanouds. Prima verzorgd. Hartelijke groet. Monique en Aloys.
Cobus en Carine, Netherlands
----------
Caledon Villa is niet zo maar een logies, prachtige kamers, cultuur en geschiedenis en lieve gastheren. Een aanrader. persoon by Caledon Villa baie dankie sê vir die ongelooflike diens wat ons
by julle. Ek kan met alle eerlikheid se dat dit die lekkerste gastehuis is
word. Laat in die aand as ons daar aankom is julle uiters vriendelik en
swembad wat glad nie nodig is nie maar julle gaan uit julle pad uit om die tyd
alles. Studente kan soms moeilik wees maar ek moet sê julle weet hoe. Kom
weer!
Colin Hill, Voorsitter Nasionale Fisioterapie Studente Ode
----------
Dankie vir ‘n heerlike nagrus. Dit was ‘n ervaring om op ‘n ronde bed te slaap!
Ignace en Anny, Durbanville
----------
Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, ek het baie lekker by hierdie afgelope maand, en Caledon Villa het regtig bo gestaan wat aantreklik en snoesig, en die beskuit, mmmm! Ek sal julle met graagte aanbeveel,
Baie Groete, Jacqueline Weisser, Suid Afrika
----------
Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, ek het baie lekker by hierdie afgelope maand, en Caledon Villa het regtig bo gestaan wat aantreklik en snoesig, en die beskuit, mmmm! Ek sal julle met graagte aanbeveel,
Baie Groete, Jacqueline Weisser, Suid Afrika
----------
Baie dankie vir die gasvryheid, vriendelikheid en padaanwysings! Dit was ‘n besonderse ondervinding om in die kamer te slaap met die ronde bed. Ons sal beslis weer terugkom!
Chantelle en Marius Geel (RSA)
----------
Baie interessant met die genealogiese gesprekke, die kunswerke en die hele karakter van die plek.
Jan en Heila Groenewald (RSA)
----------
Thanks for the wonderful stay in your beautiful villa! Ek sal moet terugkom om vir julle die “Klag van die Kitaar” te sing!.
Michael Greenacre (Cape Town, Barcelona)
----------
Baie dankie, julle is besonderse mense met ‘n besonderse gastehuis! Heerlike verblyf!
Marius en Daniela du Preez (RSA).
----------
Ons kuier gereeld in gastehuise regoor die wêreld en Caledon Villa is by verre een van die bestes! Die personeel is wonderlik en die meubels ongelooflik!
Natasja en Keith Holtzhausen (RSA)
----------
Baie dankie! Ons het regtig baie lekker gekuier. Personeel is baie vreindelik. Meubels is so mooi!
Petrus en Celia Uys (RSA)
----------
Stylvolle grasie par excellence! Ons het die gasvryheid baie geniet. Hopelik sien ons julle weer!
Alwyn en Helena Hoffman (RSA)
----------
Pragtige blyplek met slaap-droom van ‘n hemelbed. Baie dankie aan almal vir twee weke se wonderlike bederf.
Pierre (Taiwan)
