besprekings(1)

South-Africa-Flag-48 United KingdomGreat_Britain Germany

Guesthouse | Accommodation | Stellenbosch | South Africa

Luukse Kamers


KAMER TIPE AANTAL UNIEKE KENMERKE VAN KAMER TARIEWE PER PERSOON
LUUKS 4

Elizabeth

Koningingrootte dubbelbed, toegeruste kombuisie, klein eetarea met tafel en stoele, telefoon en lugversorging, bad en aparte stort.
Grondvloer.

 



Rose 

Koningingrootte dubbelbed, enkelbed, bad en aparte stort, chaise longue, lugversorging.
Eerste vloer.

 



Onze Rust

Dubbelbed, bad en aparte stort in rystoel vriendelike badkamer, klein kombuisie, skryftafel, stoep na agter, telefoon.
Grondvloer.

  



Alexandra

Bad en aparte stort, klein kombuisie, skryftafel, stoep na agtertuin, telefoon.
Grondvloer.

 

Raadpleeg tabel vir enkel of dubbel en in watter seisoen.

 

joomla template 1.6
Standaard  |  Luuks  |  Wittebrood  |  Suite  |  Gesinseenheid