besprekings(1)

South-Africa-Flag-48 United KingdomGreat_Britain Germany

Guesthouse | Accommodation | Stellenbosch | South Africa

Standaard Kamers


KAMER TIPE AANTAL UNIEKE KENMERKE VAN KAMER TARIEWE PER PERSOON
STANDAARD 6

Earl

Dubbelbed, stort en skryftafel met direkte uitsig op tuin. 
Grondvloer.



Olive

Twee enkelbeddens, stort, klein kombuisie, sitruimte met leeslamp, skryftafel en telefoon.
Grondvloer.



Edward

Dubbelbed, aparte bad en stort, skryftafel en telefoon.
Eerste vloer.



Oude Libertas

Antieke dubbel hemelbed in kiaathout, aparte bad en stort.
Grondvloer.



Belweb

Twee enkelbeddens, stort bokant bad, skryftafel en telefoon.
Eerste vloer.



Victoria

Twee enkelbeddens, skryftafel, stort bokant ronde bad, balkon met uitsig oor omliggende berge, lugversorging.
Eerste vloer.

Raadpleeg tabel vir enkel of dubbel en in watter seisoen.

 

joomla template 1.6
Standaard  |  Luuks  |  Wittebrood  |  Suite  |  Gesinseenheid