South-Africa-Flag-48 United KingdomGreat_Britain Germany

Guesthouse | Accommodation | Stellenbosch | South Africa

Opsomming

Ons beste advies sou wees : maak Stellenbosch u basis vanwaar u al hierdie attraksies een vir een kan besoek. Kaapstad en Hermanus is onderskeidelik slegs sowat een uur ver en Kaappunt nie veel meer nie.

En na die dag se uitstappie : los die motor by Caledon Villa en stap na die vele restaurante in Kerkstraat en in die historiese middedorp. Beter ontspanning in ’n veilige en verfynde omgewing is kwalik te vinde ....

 

joomla template 1.6

sunset finaal

                                      restuarant finaal