South-Africa-Flag-48 United KingdomGreat_Britain Germany

Guesthouse | Accommodation | Stellenbosch | South Africa

Wat skryf ons gaste...

Ons gaste is ons mees gewaardeerde bate.

Sonder gaste is Caledon Villa hoogstens ’n historiese gebou. Met gaste word dit ’n tuiste vir almal. Ons hou rekord van elke aankoms en ons huidige databank bevat bykans 20 000 name. En om aan elke naam ook ’n identiteit te gee, voelg ons notas daarby – as handige verwysings by toekomstige besoeke.

Dit alles lei dikwels tot verdere briefwisseling en blywende vriendskappe – wat selfs tot buitelandse besoeke na baie van ons gastehuisvriende gelei het. Dit skep dikwels ’n probleem om uit soveel opsies ’n toerprogram saam te stel. Op een toer moes ons 12 vriende kies uit ’n lys van 60 uitnodigings!

 
"Ek is mal oor dié plek! Dit is die hart se punt van Stelllies vir my. Dankie – vir baie goeie bediening!"
- Marisa
 
"Dank voor het geweldige verblijf in jullie gastehuis. We hebben twee bijzondere dagen gehad bij jullie.
 Veel dank voor all informatie en de gastvrijheid."
- Paul en Miriam
 
"Prachtige locatie en een goede plek om hiervandaan Stellenbosch te verkennen.
 Och het Krige Museum is  zeer de moeite waard. Hopelijk tot weerziens!"  
- Tjeerd, Emmy en Robben

"Dit was 'n onverwagse bederf - baie dankie!"
- Liezel en Loreke

"Uitstekende verblyf, heerlike ontbyt en besonder vriendelike ontvangs en bystand. Baie dankie."
- CR Trutor

"Wonderlike tyd, pragtige huis, vriendelike mensies en heerlike kos."
- Natalie Forrester

"Baie dankie vir 'n wonderlike samewerking met die US Woordfees - ek het heerlik hier gebly."
- Dorothea van Zy

"Dankie vir al die ekstra moeite en al julle gasvryheid, Vriendelike Groete"
- Belinda, Francois en Chané

 " 'n Uitstekende huis met fantastiese geriewe! Dankie vir al die moeite. Die kos is lekker."
- Wessel

 "Baie goeie diens!! Pragtige kamer en heerlike ontbyt!!"
- Adriane

 “Dit was n heerlike naweek! Baie gasvry! Mag dié gastehuis en sy mense ryklik geseën wees.”
- Lourens en Thea 

joomla template 1.6