South-Africa-Flag-48 United KingdomGreat_Britain Germany

Guesthouse | Accommodation | Stellenbosch | South Africa

Ontbyt

Ontbyt in Caledon Villa is iets besonders.

Dit is die plek en die geleentheid waar gaste gesellig saam verkeer - met mekaar en ook met die personeel.  Die koffiepot word weer gevul terwyl Johan met almal 'n gesprek aanknoop om idees uit te ruil en om behulpsaam te wees met hulle dagbeplanning. 'n Stewige warm ontbyt en koue buffet word voorgesit.

Tafels vir twee of vir groter groepe word binne of aangrensend buite op die terras voorsien. 

joomla template 1.6

Ontbyt finaal

                         Meneer ontbyt_finaal