Luukse Kamers

    ELIZABETH

    Kamer grootte
    28m2
    Beddens
    Groot dubbelbed
    Badkamer
    Bad en stort
    Besetting
    Een tot twee
    Ligging
    Huis langsaan, grondvloer
    Uitsig
    Straat
    Bykomende fasiliteite
    Kombuis, eethoekie, lugreëling

      ROSE

      Kamer grootte
      34m2
      Beddens
      Groot dubbelbed & enkelbed
      Badkamer
      Bad en stort
      Besetting
      Een tot drie
      Ligging
      Familiehuis, eerstevloer
      Uitsig
      Gedeeltelik berge
      Bykomende fasiliteite
      Lugreëling

        ONZE RUST

        Kamer grootte
        31m2
        Beddens
        Gewone dubbelbed
        Badkamer
        Bad en stort
        Besetting
        Een tot twee
        Ligging
        Huis langsaan, grondvloer
        Uitsig
        Parkeerarea
        Bykomende fasiliteite
        Geskik vir rystoel, kombuis, lugreëling

          ALEXANDRA

          Kamer grootte
          28m2
          Beddens
          Twee enkelbeddens
          Badkamer
          Bad en stort
          Besetting
          Een tot twee
          Ligging
          Huis langsaan, grondvloer
          Uitsig
          Parkeerarea
          Bykomende fasiliteite
          Kombuis, terras, lugreëling